Songs of Leonard Cohen – CD
Songs of Leonard Cohen – CD
Songs of Leonard Cohen
  • Lewendig opgeneem in die Sand du Plessis, Bloemfontein
  1. Aint no cure for love 2. Everybody knows 3. Hey that's no way to say goodbye 4. I’m your man 5. Who bye fire 6. Anthem 7. Tower of song 8. So long Marianne 9. Bird on a wire 10. Toninght will be fine (with Lucas Maree. 11. Chelsea hotel 12. If it be your will 13. Famous blue raincoat 14. Suzanne 15. Thousand kisses deep (with Lienka Coetzee. 16. Joan of Arc (with Lienka Coetzee. 17. Take this Waltz 18. Halleluya 19. Dance me to the end of love   Hoe om te bestel en word dit afgelewer: Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R85.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg), of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).
  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika
R100.00 Add to cart
Die Tyd sal Leer
Die Tyd sal Leer
Die Tyd sal Leer 2003  
1 Die Tyd Sal Leer
2 Railway Hotel
3 It Was A Very Good Year
4 Lyf
5 Hallelujah
6 Magaliesburgse Aandlied
7 Klein
8 Houtgeweer / Broer
9 Hillside Lullabye
10 Pretoria Prinses
11 Streets Of London
12 Eva
13 Tower Of Song
14 Droomvrou
15 Waar Kom Jy Vandaan
16 Anniversary Song
R100.00 Add to cart
Brug na êrens
Brug na êrens

Brug na êrens 1999   Seewind Dwergieman Hawe Vir Die Hart Bird On A Wire Vodka Alone Agian Iets Het Verander Jy Is My Wêreld For Example Alleenheid Joan Of Arc Wonder Heartland Gebed (Bonus Track)

R100.00 Add to cart
Hy’s ons man – Mathys Live
Hy’s ons man – Mathys Live
Hy's ons man - Mathys live Die musiek van Leonard Cohen & Koos du Plessis 2000  
  • I'm Your Man
  • As Jy My Kon Volg
  • Suzanne
  • Dance Me To The End Of Love
  • As Almal Ver Is
  • There Ain't No Cure For Love
  • Hey That's No Way To Say Goodbye
  • So Long Marianne
  • Karla
  • Sprokie Van 'n Stadskind
  • Joan Of Arc
  • Skielik Is Jy Vry
  • Bird On A Wire
  • Splinterruit
  • If It Be Your Will
  • Gebed
  • Take 5
R100.00 Add to cart
Nokturne – die musiek van Koos du Plessis
Nokturne – die musiek van Koos du Plessis

Nokturne - die musiek van Koos du Plessis

1996 - Mathys Roets se eerste album
Tracklist
1 Skielik Is Jy Vry 2:07
2 Sprokie Van 'N Statskind 2:45
3 Onthou Jy Nog Die Dae 2:23
4 Karia 1:05
5 Irma 1:33
6 Boshoek 2:10
7 Herbergier 1:43
8 As Jy My Kon Volg 1:40
9 Soektog 1:27
10 Swerwers 1:51
11 Skadu's Teen Die Muur 2:35
12 Herman 1:43
13 Molberge 2:56
14 Koue Vuur 1:58
15 Gebed 2:14
16 Nagwag 1:57
17 Nokturne 2:24
R100.00 Add to cart
Iemand soos jy – DVD
Iemand soos jy – DVD
emand soos jy - DVD Lewendig opgeneem by Atterbury Teater   Pieter Lombaard (regisseur) en Alli Heyns (klankopname en finale meng) slaag daarin om vir die kyker ‘n belewenis te gee wat nie maklik tydens ‘n lewendige optrede ge-ewenaar sal word nie. Hoe heerlik om na nabyskote van ‘n uiters bekwame orkes wat so duidelik genot put uit hulle en mekaar se musiek te kan kyk. Boonop kry die sitkamerkyker ‘n opname van een van Roets se beste produksies nog: Onder die meesterlike Matthys Maree se musikale leiding, word die ewe briljante Mauritz Lotz, Juan Oosthuizen, Denny Lalouette, David Klassen, Brendan Ross en Rozelle Blackie die geleentheid gegee om hulle musikale vernuf behoorlik ten toon stel. Die produksie is fyn afgerond, en is ‘n heerlike kombinasie van groter orkestrasies, na kleiner en intiemer verwerkings, sodat die kyker op ‘n diverse envol reis geneem word. En vir die wat Roets gewoonlik met net rustige ballades assosieer, wag daar ook ‘n verrassing of twee. Dis ’n lywige DVD, met 20 liedjies, waarvan net …vantevore verfilm is, en waarvan vier nog glad nie op CD opgeneem is nie. Luister veral na Iemand soos jy,Fluister, Madelein, Pelgrimsgebed en Soms.Behalwe vir die hoë kwaliteit van die musiek, word die kyker ook met klein juweeltjies, Roets se gemaklike humorsin en vermaaklike oomblikke getrakteer, soos wanneer die gewoonlik stemmige Mathys Maree sy skoene moet uittrek as hy die vleuelklavier vir ‘n traporretjie verruil. As jy Iemand soos jy by die Atterbury teater gemis het, kry hierdie DVD, dit sal een van die gunstelinge in jou versameling bly.  
R100.00 Add to cart
Songs of Leonard Cohen DVD plus gratis CD
Songs of Leonard Cohen DVD plus gratis CD
DVD & CD Lewendig opgeneem in die Sand du Plessis - Bloemfontein  
1 Instrumental Mathys Roets
2 I'm Your Man Mathys Roets
3 Lady Midnight Mathys Roets
4 Everybody Knows Mathys Roets
5 Hey, That's No Way to Say Goodbye Mathys Roets
6 Who by Fire Mathys Roets
7 Tower Of Song Mathys Roets
8 So Long, Marianne Mathys Roets
9 Bird On The Wire Mathys Roets
10 Tonight Will Be Fine Mathys Roets With Lucas Maree
11 Chelsea Hotel Mathys Roets
12 If It Be Your Will Mathys Roets
13 Famous Blue Raincoat Mathys Roets
14 Suzanne Mathys Roets
15 A Thousand Kisses Deep Mathys Roets
16 Joan of Arc Mathys Roets
17 Take This Waltz Mathys Roets
18 Hallelujah Mathys Roets
19 Dance Me To The End Of Love Mathys Roets
R100.00 Add to cart
Drie van die Bestes Live – DVD
Drie van die Bestes Live – DVD

Drie van die Bestes Live in die Paarl – DVD   Danie Niehaus, Kevin Leo en Mathys Roets   The Good, The Bad & The Ugly Battle Hymn Of The Republic Stuur Groete Aan Mannetjies Roux Somer Cool And Mellow … Continued

R100.00 Add to cart