Back to Album Aankope

Masters of Song – 3 CD Pak

R200.00

Mathys Roets sing al die liedjies van die meesters, Neil Diamond, Cat Stevens en Roger Whittaker.

Hy het jare terug sy loopbaan begin met hierdie musiek en bring nou hulde aan hierdie meesters van musiek. Die opnames vir hierdie CD’s is gedoen soos hierdie legendes dit sou wou hoor, met nuwe klanke en treffende verwerkings deur Matthys Maree. Dit sluit treffers in soos I am I said, Sweet Caroline, The first cut is the Deepest, Moonshadow en I don’t believe in if. Hierdie musiek is verseker om jou terug te neem na die tye toe dit in almal se huise gespeel het.

3 CD-Pak

CD 1 – Cat Stevens
  1. Morning has broken
  2. Wild world
  3. Can’t keep it in
  4. Sad Lisa
  5. I love my dog
  6. Hard headed woman
  7. How can I tell you
  8. Lady d’Arbenville
  9. Moonshadow
  10. Oh very youngh
  11. The first cut is the deepest
  12. Where do the children play
  13. Father & son
  14. Another Saturday night
CD 2 – Roger Whittaker
  1. Durham Town
  2. Gentle on my mind
  3. Morning please don’t come
  4. Send in the clowns
  5. Mamy blue
  6. I don’t believe in if
  7. The last farewell
  8. New world in the morning
  9. Stranger on the shore
  10. Medley: Annie Song, When I need you, Try to remember, Sunrise Sunset
  11. Why
CD 3 – Neil Diamond
  1. Hello
  2. Mr Bojangles
  3. I am I said
  4. Oh Mary
  5. Brooklyn Roads
  6. Happy endings
  7. Morningside
  8. Cracklin’ Rosie
  9. Antoher day (saam met Riana Nel)
  10. Love on the rocks
  11. Song sung blue
  12. Longfellow serenade
  13. Sweet Caroline
  14. September morn / Play me

Hoe om te bestel en word dit afgelewer:

Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R85.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg),

of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).

  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika

Out of stock

Category:

Description

  • Alles in jou mandjie word op een slag afgelewer. Indien jy “Reën” saam bestel het, maar jy wil jou ander albums vooruit ontvang, kontak ons gerus vir ‘n reëling.
  • Baie dankie!