Back to Album Aankope

Rembrandt se Meisie in die Maan – CD

R100.00

Die titel van hierdie Mathys Roets se CD prikkel nie verniet die nuuskierigheid nie. Die liedjies is geskryf deur woordtowenaars soos Piet van Wyk de Vries, Danie Niehaus, André Swiegers en Nardus du Plooy én vir die eerste keer is daar een deur Mathys self! Dis ’n knap versameling wat nie net ten volle reg laat geskied aan sy stem nie, maar ook ’n skitterende voorbeeld is van die liriekskrywers se besonderse talente.

Die lewe is ’n reis vol onsekerhede, maar jy kan jou laat lei deur bekende ervarings, die onsekerhede as uitdagings sien en vrede vind in jouself,

soos Mathys veral die afgelope paar jaar beleef het.

  1. Ek wens
  2. Gert Vlok Nel se treine
  3. Hier is ons nou
  4. Rembrandt
  5. Vir jou
  6. Meisie in die maan
  7. Sarie
  8. In my lewe
  9. Kersfeeskind
  10. Sonvanger
  11. .duet saam met Lucas Maree
  12. Dorsland
  13. Pelgrimsgebed
  14. Soms

Hoe om te bestel en word dit afgelewer:

Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R85.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg),

of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).

  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika
  • Alles in jou mandjie word op een slag afgelewer. Indien jy “Reën” saam bestel het, maar jy wil jou ander albums vooruit ontvang, kontak ons gerus vir ‘n reëling.
  • Baie dankie!

Out of stock

Category:

Description