Mathys Roets – Reën
Mathys Roets – Reën
 
Hierdie sal waarskynlik die laaste Mathys Roets-album wees, waarvan daar ‘n ware jakob CD gedruk gaan word. Wat kan jy verwag? In tipiese Mathys Roets-styl sal daar diepte en warmte wees, maar wat die album anders maak, is dat daar 11 splinternuwe liedjies op is. Vyf van die liedjies is deur Mathys en Matthys Maree getoonset wat ‘n nuwe, vars aanslag gee. Mathys sing al vir jare Piet van Wyk de Vries se unieke musiek en daar is ‘n splinternuwe lied van hom ook in die versameling. ‘n Mathys Roets-album sal nie volmaak wees sonder ‘n Leonard Cohen-lied nie en hy stel nie teleur nie. Cohen se laaste album (wat uitgebring is na sy dood) het ‘n lied ingesluit wat Mathys sterk aangetrek het en hy en Matthys Maree het dit verwerk tot ‘n produk wat Cohen se talent met woorde en Mathys se gawe om Cohen se woorde lewe te gee, tentoonstel. Mathys word soos altyd ondersteun deur die land se beste musikante om 'n topgehalte produk te verseker!
 
  1. Ballade van Bertus
  2. Stasie in die Skemer
  3. Reën
  4. Prinses van Wallis
  5. Thanks for the Dance
  6. Klaasvakie
  7. Grassaad & Katedraal
  8. Waantoe Nou
  9. Jy praat in Tale
  10. Sprokie
  11. Liedjie van 'n Engel
  12. Genadewater
  Hoe om te bestel en word dit afgelewer? Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R95.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg), of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).
  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika
Baie dankie!
R150.00 Add to cart
Mathys Roets – Reën – Digipack slegs 1000 kopieë
Mathys Roets – Reën – Digipack slegs 1000 kopieë
Bestel nou jou unieke, een van 'n beperkte hoeveelheid, versamelaarsitems. Só is jy verseker daarvan dat jy een van dié albums in jou hand kan vashou. Daar is slegs 'n beperkte hoeveelheid gedruk om dit nog meer spesiaal en besonders te maak. Dit is slegs hier aanlyn en by vertonings beskikbaar.  
Hierdie sal waarskynlik die laaste Mathys Roets-album wees, waarvan daar ‘n ware jakob CD gedruk gaan word. Mathys gaan vir die kopers ‘n versamelaarsitem bied en daar is slegs 1000 van hierdie digipack gedruk en genommer. Wat kan jy verwag? In tipiese Mathys Roets-styl sal daar diepte en warmte wees, maar wat die album anders maak, is dat daar 11 splinternuwe liedjies op is. Vyf van die liedjies is deur Mathys en Matthys Maree getoonset wat ‘n nuwe, vars aanslag gee. Mathys sing al vir jare Piet van Wyk de Vries se unieke musiek en daar is ‘n splinternuwe lied van hom ook in die versameling. ‘n Mathys Roets-album sal nie volmaak wees sonder ‘n Leonard Cohen-lied nie en hy stel nie teleur nie. Cohen se laaste album (wat uitgebring is na sy dood) het ‘n lied ingesluit wat Mathys sterk aangetrek het en hy en Matthys Maree het dit verwerk tot ‘n produk wat Cohen se talent met woorde en Mathys se gawe om Cohen se woorde lewe te gee, tentoonstel. Mathys word soos altyd ondersteun deur die land se beste musikante om 'n topgehalte produk te verseker!
 
  1. Ballade van Bertus
  2. Stasie in die Skemer
  3. Reën
  4. Prinses van Wallis
  5. Thanks for the Dance
  6. Klaasvakie
  7. Grassaad & Katedraal
  8. Waantoe Nou
  9. Jy praat in Tale
  10. Sprokie
  11. Liedjie van 'n Engel
  12. Genadewater
  Hoe om te bestel en word dit afgelewer? Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R95.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg), of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).
  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika
Baie dankie!
R220.00 Add to cart
Mathys Roets – Iemand soos Jy – CD

  • Alles in jou mandjie word op een slag afgelewer. Indien jy "Reën" saam bestel het, maar jy wil jou ander albums vooruit ontvang, kontak ons gerus vir 'n reëling.
  • Baie dankie!
R100.00 Read more
Sale! Mathys Roets en Dana Snyman – Lag van die Huil – CD
Mathys Roets en Dana Snyman – Lag van die Huil – CD
  Hoe om te bestel en word dit afgelewer? Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R95.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg), of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).
  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika
  • Alles in jou mandjie word op een slag afgelewer. Indien jy "Reën" saam bestel het, maar jy wil jou ander albums vooruit ontvang, kontak ons gerus vir 'n reëling.
  • Baie dankie!
R100.00 R50.00 Add to cart
Rembrandt se Meisie in die Maan – CD
Rembrandt se Meisie in die Maan – CD
Die titel van hierdie Mathys Roets se CD prikkel nie verniet die nuuskierigheid nie. Die liedjies is geskryf deur woordtowenaars soos Piet van Wyk de Vries, Danie Niehaus, André Swiegers en Nardus du Plooy én vir die eerste keer is daar een deur Mathys self! Dis ’n knap versameling wat nie net ten volle reg laat geskied aan sy stem nie, maar ook ’n skitterende voorbeeld is van die liriekskrywers se besonderse talente.   Die lewe is ’n reis vol onsekerhede, maar jy kan jou laat lei deur bekende ervarings, die onsekerhede as uitdagings sien en vrede vind in jouself, soos Mathys veral die afgelope paar jaar beleef het.  
  1. Ek wens
  2. Gert Vlok Nel se treine
  3. Hier is ons nou
  4. Rembrandt
  5. Vir jou
  6. Meisie in die maan
  7. Sarie
  8. In my lewe
  9. Kersfeeskind
  10. Sonvanger
  11. .duet saam met Lucas Maree
  12. Dorsland
  13. Pelgrimsgebed
  14. Soms
Hoe om te bestel en word dit afgelewer: Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R85.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg), of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).
  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika
  • Alles in jou mandjie word op een slag afgelewer. Indien jy "Reën" saam bestel het, maar jy wil jou ander albums vooruit ontvang, kontak ons gerus vir 'n reëling.
  • Baie dankie!
R100.00 Read more
In Retrospeksie
In Retrospeksie

In Retrospeksie 2009 Die Tyd Sal Leer  Don’t Believe In If  Droomvrou Hillside Lullabye Dance Me To The End Of Love  Skielik Is Jy Vry  Daar’s ‘n Plek  For Example  Splinterruit  Alleenheid  If  Bird On A Wire  Fluister  Take This … Continued

R100.00 Add to cart
Droomvrouens
Droomvrouens
Droomvrouens
2011
 
1.Droomvrou
2.Madelein Madelein
3.Oh Mary
4.Mariette se wals
5.Arms of Mary
6.Sad Lisa
7.Simone
8.So long, Marianne
9.Karla
10.Joan of Arc
11.Delilah
12.Marica in die Winter
13.Suzanne
14.Lisa se klavier
15.Maggie
16.Sweet Caroline
17.Medley
18.'n Man se liedjie
R100.00 Read more
Masters of Song – 3 CD Pak
Masters of Song – 3 CD Pak
Mathys Roets sing al die liedjies van die meesters, Neil Diamond, Cat Stevens en Roger Whittaker. Hy het jare terug sy loopbaan begin met hierdie musiek en bring nou hulde aan hierdie meesters van musiek. Die opnames vir hierdie CD’s is gedoen soos hierdie legendes dit sou wou hoor, met nuwe klanke en treffende verwerkings deur Matthys Maree. Dit sluit treffers in soos I am I said, Sweet Caroline, The first cut is the Deepest, Moonshadow en I don’t believe in if. Hierdie musiek is verseker om jou terug te neem na die tye toe dit in almal se huise gespeel het.   3 CD-Pak
CD 1 - Cat Stevens
  1. Morning has broken
  2. Wild world
  3. Can’t keep it in
  4. Sad Lisa
  5. I love my dog
  6. Hard headed woman
  7. How can I tell you
  8. Lady d’Arbenville
  9. Moonshadow
  10. Oh very youngh
  11. The first cut is the deepest
  12. Where do the children play
  13. Father & son
  14. Another Saturday night
CD 2 - Roger Whittaker
  1. Durham Town
  2. Gentle on my mind
  3. Morning please don’t come
  4. Send in the clowns
  5. Mamy blue
  6. I don’t believe in if
  7. The last farewell
  8. New world in the morning
  9. Stranger on the shore
  10. Medley: Annie Song, When I need you, Try to remember, Sunrise Sunset
  11. Why
CD 3 - Neil Diamond
  1. Hello
  2. Mr Bojangles
  3. I am I said
  4. Oh Mary
  5. Brooklyn Roads
  6. Happy endings
  7. Morningside
  8. Cracklin’ Rosie
  9. Antoher day (saam met Riana Nel)
  10. Love on the rocks
  11. Song sung blue
  12. Longfellow serenade
  13. Sweet Caroline
  14. September morn / Play me
  Hoe om te bestel en word dit afgelewer: Koop hier aanlyn en ons lewer dit by jou af vir R85.00 (die koerier bedrag word by jou bestelling in jou mandjie | cart bygevoeg), of jy kan dit by Atterbury Teater in Pretoria optel (geen koerier koste).
  • Slegs vir aflewering in Suid-Afrika
R200.00 Read more