Hoe om ‘n album of albums te bestel:
- Bestel aanlyn:
- Kliek hier https://www.mathysroets.co.za/?post_type=product en gaan na die “Winkel”.
- Kies die album of albums van jou keuse en “add to cart”.
- Gaan na “mandjie | cart” in die menu.
- Kies of die koerier opsie of dat jy dit self optel by Atterbury Teater in Pretoria
- Volg die stappe, vul jou adres in en betaal op Payfast.
- En siedaar, jou bestelling is geplaas! Jy sal ‘n epos ontvang as bevestiging.
2. Doen ‘n EFT:
- Besoek die webtuiste en kyk deur ons winkel.
- Stuur vir ons ‘n epos met die albums wat jy wil bestel.
- E-pos adres: mathysroetslive@gmail.com
- NB. Laat weet asb of ons dit moet koerier en of jy dit gaan optel by Atterbury Teater in Pretoria. Koerierkoste is R85 landswyd, per pakkie/bestelling. Stuur asb jou afleweringsadres saam.
- Ons sal vir jou ‘n faktuur stuur met die bankbesonderhede om die EFT te maak.
- En siedaar, jou bestelling is geplaas!
ABSA – MVA Roets – Rek nommer: 2140314652 – Tjek rekening
Hoe lank neem dit om my bestelling te ontvang:
Jou bestelling sal binne 5 werksdae gekoerier word. Jy sal ‘n epos ontvang met die waybill nommer en besonderhede.
Indien jy dit optel by Atterbury Teater, sal ons vir jou ‘n epos stuur sodra dit reg is vir optel.