Winkel
Showing 9–16 of 16 results

Songs of Leonard Cohen – CD
Songs of Leonard Cohen
- Lewendig opgeneem in die Sand du Plessis, Bloemfontein
- Slegs vir aflewering in Suid-Afrika

Die Tyd sal Leer
Die Tyd sal Leer
2003
1 | Die Tyd Sal Leer |
2 | Railway Hotel |
3 | It Was A Very Good Year |
4 | Lyf |
5 | Hallelujah |
6 | Magaliesburgse Aandlied |
7 | Klein |
8 | Houtgeweer / Broer |
9 | Hillside Lullabye |
10 | Pretoria Prinses |
11 | Streets Of London |
12 | Eva |
13 | Tower Of Song |
14 | Droomvrou |
15 | Waar Kom Jy Vandaan |
16 | Anniversary Song |

Brug na êrens
Brug na êrens 1999 Seewind Dwergieman Hawe Vir Die Hart Bird On A Wire Vodka Alone Agian Iets Het Verander Jy Is My Wêreld For Example Alleenheid Joan Of Arc Wonder Heartland Gebed (Bonus Track)

Hy’s ons man – Mathys Live
Hy's ons man - Mathys live
Die musiek van Leonard Cohen & Koos du Plessis
2000
- I'm Your Man
- As Jy My Kon Volg
- Suzanne
- Dance Me To The End Of Love
- As Almal Ver Is
- There Ain't No Cure For Love
- Hey That's No Way To Say Goodbye
- So Long Marianne
- Karla
- Sprokie Van 'n Stadskind
- Joan Of Arc
- Skielik Is Jy Vry
- Bird On A Wire
- Splinterruit
- If It Be Your Will
- Gebed
- Take 5

Nokturne – die musiek van Koos du Plessis
Nokturne - die musiek van Koos du Plessis
1996 - Mathys Roets se eerste albumTracklist
1 | Skielik Is Jy Vry | 2:07 |
2 | Sprokie Van 'N Statskind | 2:45 |
3 | Onthou Jy Nog Die Dae | 2:23 |
4 | Karia | 1:05 |
5 | Irma | 1:33 |
6 | Boshoek | 2:10 |
7 | Herbergier | 1:43 |
8 | As Jy My Kon Volg | 1:40 |
9 | Soektog | 1:27 |
10 | Swerwers | 1:51 |
11 | Skadu's Teen Die Muur | 2:35 |
12 | Herman | 1:43 |
13 | Molberge | 2:56 |
14 | Koue Vuur | 1:58 |
15 | Gebed | 2:14 |
16 | Nagwag | 1:57 |
17 | Nokturne | 2:24 |

Iemand soos jy – DVD
emand soos jy - DVD
Lewendig opgeneem by Atterbury Teater
Pieter Lombaard (regisseur) en Alli Heyns (klankopname en finale meng) slaag daarin om vir die kyker ‘n belewenis te gee wat nie maklik tydens ‘n lewendige optrede ge-ewenaar sal word nie. Hoe heerlik om na nabyskote van ‘n uiters bekwame orkes wat so duidelik genot put uit hulle en mekaar se musiek te kan kyk. Boonop kry die sitkamerkyker ‘n opname van een van Roets se beste produksies nog: Onder die meesterlike Matthys Maree se musikale leiding, word die ewe briljante Mauritz Lotz, Juan Oosthuizen, Denny Lalouette, David Klassen, Brendan Ross en Rozelle Blackie die geleentheid gegee om hulle musikale vernuf behoorlik ten toon stel. Die produksie is fyn afgerond, en is ‘n heerlike kombinasie van groter orkestrasies, na kleiner en intiemer verwerkings, sodat die kyker op ‘n diverse envol reis geneem word. En vir die wat Roets gewoonlik met net rustige ballades assosieer, wag daar ook ‘n verrassing of twee. Dis ’n lywige DVD, met 20 liedjies, waarvan net …vantevore verfilm is, en waarvan vier nog glad nie op CD opgeneem is nie. Luister veral na Iemand soos jy,Fluister, Madelein, Pelgrimsgebed en Soms.Behalwe vir die hoë kwaliteit van die musiek, word die kyker ook met klein juweeltjies, Roets se gemaklike humorsin en vermaaklike oomblikke getrakteer, soos wanneer die gewoonlik stemmige Mathys Maree sy skoene moet uittrek as hy die vleuelklavier vir ‘n traporretjie verruil. As jy Iemand soos jy by die Atterbury teater gemis het, kry hierdie DVD, dit sal een van die gunstelinge in jou versameling bly.

Songs of Leonard Cohen DVD plus gratis CD
DVD & CD
Lewendig opgeneem in die Sand du Plessis - Bloemfontein
1 | Instrumental | Mathys Roets |
2 | I'm Your Man | Mathys Roets |
3 | Lady Midnight | Mathys Roets |
4 | Everybody Knows | Mathys Roets |
5 | Hey, That's No Way to Say Goodbye | Mathys Roets |
6 | Who by Fire | Mathys Roets |
7 | Tower Of Song | Mathys Roets |
8 | So Long, Marianne | Mathys Roets |
9 | Bird On The Wire | Mathys Roets |
10 | Tonight Will Be Fine | Mathys Roets With Lucas Maree |
11 | Chelsea Hotel | Mathys Roets |
12 | If It Be Your Will | Mathys Roets |
13 | Famous Blue Raincoat | Mathys Roets |
14 | Suzanne | Mathys Roets |
15 | A Thousand Kisses Deep | Mathys Roets |
16 | Joan of Arc | Mathys Roets |
17 | Take This Waltz | Mathys Roets |
18 | Hallelujah | Mathys Roets |
19 | Dance Me To The End Of Love | Mathys Roets |

Drie van die Bestes Live – DVD
Drie van die Bestes Live in die Paarl – DVD Danie Niehaus, Kevin Leo en Mathys Roets The Good, The Bad & The Ugly Battle Hymn Of The Republic Stuur Groete Aan Mannetjies Roux Somer Cool And Mellow … Continued